‘Biggest loser’ is grootste wenner

Telani en Lerentia wens Wayne Johnson geluk as die Bootcamper van die Jaar.
Telani en Lerentia wens Wayne Johnson geluk as die Bootcamper van die Jaar.

Vanjaar se wenners is Dean van Moltke en Christiaan de Vries. Hulle het altesaam 29.5kg verloor, 7.2%-ligaamsvet en 78.6 sentimeter.

Die kompetisie was van 14 Oktober tot 30 November en 20 spanne het ingeskryf.

Die spanne het altesaam 629.5 sentimeter en 162.7 kilogram afgeskud.

Latest News

COMMENTS

ctpmiddelburgagrieco_highveldgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Sizwe Isaac Gumbi (33) with the copper cable allegedly found in his possession.
‘Copper thief’ caught at Optimum