Video: Dit sous op dorp – pad gesluit!

’n Voetganger word sopnat gegooi deur ’n bakkie wat die dam water in Koetsstraat aangedurf het. Die pad is toegemaak omdat die water oor die pad gestroom het.

Dit is die goeie nuus, die slegte nuus is dat die opvanggebied, Hendrina, nog bitter min reën gehad het en die Middelburgdam bly leeg.

In die Kanonkop woongebied is 50mm gemeet teen laatoggend, op die Loskopdampad 60mm, by die Middelburgdam 16mm en op Hendrina (die opvangsgebied vir die Middelburgdam) slegs 7mm.

Syfers in rooi die gemiddeld per woongebied.

Syfers in rooi die gemiddeld per woongebied.

• Die Dennesig dammetjies het sy walle oorstroom en in Eastdene moes die pad in Koetsstraat toegemaak word, omdat die water oor die pad gestroom het.

• Agt ongelukke het vanoggend op die N4 plaasgevind in die nat toestande en vier ongelukke op Middelburg dorp.

•Die Middelburgse munisipaliteit het Dinsdag aangekondig dat strenger waterbeperkings inwoners se voorland is.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ctpmiddelburgagrieco_highveldgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Video: Jakkals in dorp doodgery

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other