Video: Hoof op Harley skool toe!

Mnr. Gerrie van der Merwe (links voor), saam met die motorfietsryers wat hom by die skool besorg het op sy verjaardag. Voor: Edward Klopper (Jinx), André Nel, Maxine Trollip (Mad Max), Letichea de Jager, Corné Pretorius (Shooter), Eddie Pretrorius, Jacky Coetzee. Agter: Nico Stols, Katrien Bird Stols, Albert Adams, Stefan Pretorius (Splash), Lourens de Jager, Werner Schuurman, Louis Maartens, Nelie Pretorius, BJ Vorster en Wim Swanepoel, Paul Clyde (Soutie) het ook saamgery, maar is nie saam op

En voordat almal dink hy het ‘n splinternuwe ryding, moet daar darem gesê word dat dit vir hom net so ‘n groot verrassing was!

Mnr. Gerrie van der Merwe (hoof) het op 9 April verjaar en die hoof van die skool word elke jaar op sy verjaardag bederf.

Mnr. Van der Merwe is Vrydag verras deur die lede van die Blaze of Glory Motorfietsklub wat hom met een van hul motorfietse, ‘n 1800cc Harley Davidson Trike, by die skool afgelewer het.

• Meer foto’s verskyn in die Mei-uitgawe van die Get It tydskrif.

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Video: MHS groen optog!

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other