Dam styg ’n bietjie!

Die damvlak was gister 46.30% en het na gisteraand se 50 mm reën by die dam, vanoggend op 46.90% gestaan.
Damopsigter Neels Struwig sê daar is egter nog steeds geen inloop nie, aangesien dit nog nie genoeg op Hendrina (ons opvanggebied) gereën het nie. Dit het gister en laasnag slegs 16mm op Hendrina gereën.
• Mnr. Struwig het gemeld dat die grafieke vanoggend wys dat die vlak reeds weer gestabiliseer het.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Update: Lonia Mlotshwa testifies about son in coffin