Wat het geword van vyfling?

Katie Wolmarans se storie oor ’n vyfling wat sy gaan aanneem was onwaar.

Die tydskrif Huisgenoot was selfs op die vyfling se spoor.

Boodskappe is deur me. Katie Wolmarans rondgestuur dat die vyfling te vroeg gebore is en dat drie babas dit nie gemaak nie.

Sy het ook te vertel gehad dat twee babas in die intensiewe eenheid van die Eugene Marais Hospitaal lê.

Die hospitaal het egter ontken dat daar ’n vyfling gebore is.

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Weather for the weekend