‘Huiskopers’ weer bedrywig

Internet image.

’n Vrou het ingeroep op die noodgroepe en gesê ’n donker Jeep Cherokee, met drie insittendes, ’n man en twee vroue, het by ’n huis in Pistorius Straat gestop en hulle voorgedoen as huiskopers.

Daar is gemeld dat hulle ’n vrou van haar ring en horlosie beroof het.

• Die man het ’n wit hemp en ’n oranje broek aangehad.

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Helper steel beursie