Bybeluitstalling by Hervormde Kerk

Internet image.

Hierdie uitstalling reis deur die land en die Verkenners hanteer die uitstalling in Middelburg by die Hervormde Kerk, Moedergemeente, op die hoek van die Bhimy Damane- en Lilian Ngoyistraat.

Besigtigingstye is soos volg:

Sondag, 10 September: 11:00-12:00 en weer 15:00-17:00

Maandag, 11 September: 14.00-16.00 en weer 18:00-20:00

Dinsdag, 12 September: 14:00-16.00 en weer 18:00-20:00

Woensdag, 13 September: 09:00-11:00 en weer 14:00-16:00.

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Bybelstap by Corpus Christi