Galleries

Platform hou reünie

Een of ander groot maatskappy se advertensieveldtog was as volg: Beste toe. Beter nou. Jy kan dieselfde woorde sonder enige twyfel met Platform gebruik.

First school day

It was a lot of happy faces when Middelburg’s grade one’s went to school on Wednesday.

Matriek uitslae 2016

Middelburg se skole het weer gewys dat hulle met die beste skole in die land kan vergelyk met ’n rits onderskeidings en ’n 100%-slaagsyfer.

Boyos Beauties wen Prestige rolbal

Die 32ste Prestige Mansrolbaltoernooi is die naweek by die Middelburg Buiteklub aangebied wat deur die Boyos Beauties gewen is.

Geloftefees op Uitkyk

Daar is heerlik perd gery en gekuier tydens die afgelope Uitkyk Geloftefees vieringe.

Festive fun at the Middelburg Mall

Middelburg Mall has a host of fun activities this holiday, including photos with Father Christmas, little pony rides and kiddies play area.

Movember halfmarathon

Die Movember halfmarathon Saterdag vanaf die Kees Taljaard Stadion is aangebied deur die Rooies Atletiekklub en die Middelburg Marathonklub.

Foto’s: God se skildery

www.mobserver.co.za is die laaste twee dae oorval met inwoners wat verwonderd gestaan het voor “God se skildery” wat Sondag in die Noordooste van die dorp sigbaar was.

ctpmiddelburgagrieco_highveldgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top