News galleries

Festive fun at the Middelburg Mall

Middelburg Mall has a host of fun activities this holiday, including photos with Father Christmas, little pony rides and kiddies play area.

Movember halfmarathon

Die Movember halfmarathon Saterdag vanaf die Kees Taljaard Stadion is aangebied deur die Rooies Atletiekklub en die Middelburg Marathonklub.

Foto’s: God se skildery

www.mobserver.co.za is die laaste twee dae oorval met inwoners wat verwonderd gestaan het voor “God se skildery” wat Sondag in die Noordooste van die dorp sigbaar was.

Foto’s: Kanonkop revue 2016

Hoërskool Kanonkop se revue, “Thank You for the Music” was een van die beste produksies nóg en het vanjaar weer vol sale getrek.

Barloworld Finals 2016 results

The Barloworld Soccer Finals 2016 took place at the Themba Sinamela Stadium on 22 October and all winners were awarded soccer balls, gold medals and floating trophies.

Foto’s: Kanonkop matrieks groet

Hoërskool Kanonkop se matrieks het tydens ’n stylvolle geleentheid by Glen Cullen hul jaarlikse matriekafskeid gehou.
Top