Schools

Nog onderskeidings vir HTS

Die 2015-matriekgroep van HTS Middelburg glimlag van oor-tot-oor nadat die hersienuitslae ‘n addisionele aantal van nege A-simbole tot hul reeds puik prestasie gevoeg het! Die Rooies spog nou met ‘n skitterende 273 A-simbole!

Opvolg: Kinders steeds nie gevind

‘Kom asseblief huistoe my kind.” Die WhatsApp profielwoorde van ’n bekommerde ma omdat haar kind vir die tweede nag nie by die huis gaan slaap nie.

update

Opvolg: Meisies steeds weg

Gerugte dat hulle moontlik vir vriende sou gesê het dat hulle “oorsee gaan en nooit weer gekry sal word nie,” doen sedert Maandagaand die rondte.

update

Brand new car for top student

Described as the pride of the province, top achiever Sumaiya Jeewa, was once again celebrated for her outstanding matric results in a ceremony attended by various dignitaries.

Middelburg se matrikulante skitter!

Middelburg het die top matrikulant in Mpumalanga! Middelburg Muslim School spog met die toppresteerder, Sumaiya Jeewa.

Nuwe skoolkoshuis gebou

Die Mpumalanga Departement van Onderwys het in 2010 besluit om vyf skoolkoshuise in landelike gebiede regoor die provinsie te bou om sodoende onderrigkwaliteit te verbeter.

Rooi Bulle kry hou op ken…

Die rugby-, netbal en hokkiespanne van HTS Middelburg het Saterdag opgetrek na Centurion om mee te ding in die kwartfinaal van die gewilde TUKS-Reeks.
Top