Blogs

Flopsport

Flopsport

Geen mens kan langer as sewe jaar se droogte beleef nie. Dis nou tyd vir die Bul om vetgevoer uit sy hok te kom en daai Visvoete terug te jaag Kaap toe. Ag, en ons sal nie omgee wie in Bloem wen nie – Leeu of Tjieta.
MYBEURT-200x236

My Beurt: Jana Boshoff

Wat gaan aan in ons gimnasiums? Geen wonder SABC het besluit om Days of Our Lives vaarwel te roep nie, die sepie het maar begin vaal lyk in vergelyking met die drama wat jy by jou plaaslike gimnasium kan aanskou.
MYBEURT-200x236

My Turn: Yaseen Gaffar

In exactly one week Ramadan will begin. Billions around the globe will be fasting, staying away from food, drink and conjugal relations from sunrise to sunset for 29 or 30 days.
MYBEURT-200x236

My Beurt: Annie van Zyl

Met al die herrie in die land, voel dit of Suid-Afrika deur adolessensie gaan en ouers (in dié geval gefrustreerde intellektuele landsburgers) moet maar sterk staan terwyl die land deur sy fase worstel.
MYBEURT-200x236

My Beurt: Johann Gresse

Party drawwers het ‘n baie wetenskaplike benadering tot die Loskopmarathon. Aangesien ek Wetenskap in graad nege vir Toerisme gelos het, was my oefenprogram meer Ouboet van Orkney Snork Nie, as Robert Oppenheimer van die Manhattan Projek.
Flopsport

Flopsport: Tobie van den Bergh

•Was toe nie rof en onbeskof op Loftus nie, maar stil en stemmig. Miskien was dit uit respekte, want wat doen jy in ‘n losie waar ‘n ou met Leeu trui, een met Blou Bul trui en Wiepie trui, saamgekoek is? (Die ou met sy rooi Leeu trui het natuurlik totaal verlore gelyk tussen ‘n see van blou).
MYBEURT-200x236

My Beurt: Jana Boshoff

Wat doen jy as jy vir die soveelste keer in ’n lewensgevaarlike situasie beland omdat jy boer?

ctpmiddelburgagrieco_highveldgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top