Blogs

My Beurt: Jana Boshoff

Die dagboek van ’n vet meisie: Ek wou dit al lankal begin het.

My beurt: Yolandi van den Berg

Word uitgeroep om ‘n toneel by Café 101 te dek. Iets met onwettige sigarette te doen.

Flopsport: Tobie van den Bergh

Brom, brom, brom, die Brumbies kom! Aan al die Visvoete, wat Viskoppe geword het Saterdag: Ons innige simpatie met julle nederlaag.

My Beurt: Yolandi van den Berg

Op ‘n toneel voor die Café 101 waar ‘n skoolkind van sy tas beroof is. My man bel my en voordat hy nog ‘n woord kan uiter sê ek: “Skat ek kan nie nou praat nie, ek’s op ‘n toneel…”

Flopsport

•Wie speel met pienk rose op hulle truie? Kan net die Visvoete wees! Verneem betroubaar dit het niks met Moederdsdag te make gehad nie, maar omdat dit ag Mei was.

My Beurt: Tobie van den Bergh

Jannie van der Schyff? Jy sal nie die naam ken nie. Jy sal nie onthou dat Jannie van der Schyff groot in kleur Woensdag op ‘n nasionale koerant se voorblad gepryk het nie.

Flopsport

•Keurige taalgebruik. Sit Jan Niewoudt van Boer Soek ‘n Vrou-faam in die kantoor en met sy Kaapse brei verduidelik hy sy storie. Saterdagmiddag bel Hennie Gif kort nadat sy Stormers teen die Waratahs gewen het. Opgewonde soos ‘n seuntjie. “Nié man,” sê hy, “Kobus van Wyk het met sy lang bene deur hulle gehardloop soos ‘n volstruis deur ‘n trop skape.” En oor die Waratah spelers: “Daai ouens is te groot, hulle loop dan met sulke stywe bene soos ‘n bokram wat gesny is!”.

Video: Flopsport Mahem raceway

•Jy kry ouens wat mag, en jy kry ouens wat kán. Stop Saterdagnag by The Rose oppad terug vanaf Pretoria. So skuins parkeer voor die geriefswinkel staan ‘n bakkie. Agterop is ‘n yslike vrag hout vasgemaak. Op die dak lê die visstokke ingeryg. Twee jong manne klim uit. Vra: “Waarheen is julle oppad?” “Nee, ons…

My Beurt: Tobie van den Bergh

“Ek gaan die bitch skei”, verklaar die man van die een aan wie hy nou die anderdag ewige trou beloof het.

My Beurt: Yolandi van den Berg

Woon Woensdag joernalis-alleen ‘n seminaar by Riverside Estate by, omsingel deur onderwysers. Lag toe daar ‘n grappie oor woordgebruik gemaak word. Kyk om my, niemand lag saam nie.
Top