Letters

Die waarheid bly die waarheid

Charlie Mashia: My hart bloei as ek sien wat in ons land aangaan. So ek gaan nou iets sê, die swart mense sal nie daarvan hou nie, maar ek is ook ‘n swart man, en die waarheid is die waarheid, hy sal nie omdraai nie.

My Beurt: Johann Gresse

Party drawwers het ‘n baie wetenskaplike benadering tot die Loskopmarathon. Aangesien ek Wetenskap in graad nege vir Toerisme gelos het, was my oefenprogram meer Ouboet van Orkney Snork Nie, as Robert Oppenheimer van die Manhattan Projek.

Ryna Francis oorlede

Familie en vriende: Op 11 Maart moes ons totsiens sê aan Catharina Maria (Ryna) Francis (62).

My Beurt: Jana Boshoff

Die dagboek van ’n vet meisie: Ek wou dit al lankal begin het.
Top