General

Opvolg: Netbal vanmiddag

Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

update

Opvolg: Hokkie speel vanmiddag

Die Classic Clash hokkiewedstryde wat Saterdag weens gure weer afgestel is, sal vanaf 12:30 by HTS Middelburg se velde plaasvind.

update

Dogtershokkie en netbal vanmiddag

Die uitgestelde dogtershokkie- en netbalwedstryde tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoort vanmiddag voort te gaan, mits die weer saamspeel.

Video: Middies baas in hokkie

As Woensdagmiddag se hokkiewedstryde ’n aanduiding is van wat wat Saterdag tydens die Classic Clash kragmeting tussen HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg wag, gaan dit ’n dag vol drama en spanning wees.

Laerskool pak Kragbron

Diegene wat weet sal vir jou vertel dat Kragbron nie ’n span is wat jy sonder handskoene pak nie.

Wurms, aardbewing en toe sous dit

Eers was dit kommandowurms, toe ’n aardbewing en gisteraand het Middelburg gedink hy spoel weg toe dit kliphard begin reën het op die dorp.

Prokureur weer in hof

Plaaslike prokureur Erhard Taljaard het weer vlugtig in die Kommersiële Hof in Pretoria verskyn. Taljaard word daarvan beskuldig dat hy oor die R6 miljoen uit sy trustfonds verduister het. Hy staar 17 aanklagte van diefstal weens ’n tekort in sy trust in die gesig. Taljaard het intussen uit Middelburg verhuis en is tans in Pretoria…

Maak nie saak nie – tweedes of eerstes

Jacques Oosthuizen (22) wat in 2012 vir HTS Middelburg se tweede span op heelagter uitgedraf het, gaan vir die Wollongong Tech Warratahs in Australië speel.

Swartes na Silverton

Dit sal verstaanbaar wees as Nashua Middelburg Rugbyklub die week met ’n paar bokshandskoene en slaansakke geoefen het.

ctpmiddelburgagrieco_highveldgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top