General

Bekker in Europese Toer

Oliver Bekker het weliswaar die valbyl by die afgelope week se Porsche Ope in Hamburg (Duitsland) met twee houe misgeloop, maar hy het steeds beter as Suid-Afrikaanse toer-veterane soos Hennie Otto en kie klaargemaak. Bekker het twee rondtes van 74 en 71 gespeel.

Gholfdag vir Barbarian rugbytoer

’n Gholfdag om fondse in te samel vir die o/14 Barbarian Rugbygroep se toer na Frankryk word aangebied op 31 Augustus by die Middelburg Buiteklub.

Video: Spesiale boodskap aan Kwagga en Boeboes

HTS Middelburg se hoofleiers – Karini Maritz (hoofdogter) en Duart Willemse (eerstespanrugbykaptein en onderhoofseun) het Woensdag ’n spesiale boodskap aan Kwagga Smith en Boeboes Coetzee gestuur voor die naweek se eindstryd teen die Crusaders.

CJ van der Linde joins Steval Pumas as Forwards Coach

In a momentous move for the Steval Pumas, world-cup winning Springbok prop and highly regarded coach CJ van der Linde has signed as forwards coach for the 2017 Currie Cup season.

Katgeveg in kwartfinaal

Die Steval Pumas het hul plek in die kwarteindstryd teen die Xerox Golden Lions in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks bevestig, Saterdag op Emirates Airline Park.

Magda óók ’n yster in Pommieland

Die oud-sportwetenskaplike van Hoërskool Middelburg, Magda Nieuwoudt, het haar stempel op die internasionale Ironman-landskap afgedruk, toe sy sesde in haar kategorie in Straffordshire (Engeland) geëindig het.

Steval Pumas look to fly against the Falcons

As the SuperSport Rugby Challenge reaches its sharp end, the Steval Pumas are anticipating a fierce battle when they come up against the Hino Falcons on home turf this Saturday.

Steval Pumas are determined to defend their position

The Steval Pumas are determined to defend their position at the top of the North Conference log, when they face the Xerox Golden Lions in what promises to be a fiery SuperSport Rugby Challenge clash at Emirates Airline Park this Friday.

Video: Koedoekoppe wen kaalvoetderby

Laerskool Middelburg se eerste rugbyspan het die kaalvoetderby oortuigend gewen, toe hulle vir Laerskool Staatspresident C.R. Swart 41-7 gewen het.

Die kaalvoetderby is vanmiddag!

Die reuse kaalvoetstryd tussen Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Laerskool Middelburg word vanmiddag by C.R. beslis.
Top