School sport

Video: Koedoekoppe wen kaalvoetderby

Laerskool Middelburg se eerste rugbyspan het die kaalvoetderby oortuigend gewen, toe hulle vir Laerskool Staatspresident C.R. Swart 41-7 gewen het.

Die kaalvoetderby is vanmiddag!

Die reuse kaalvoetstryd tussen Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Laerskool Middelburg word vanmiddag by C.R. beslis.

Skeidsregter met skouer gestamp

’n Video maak opslae op sodiale media nadat ’n speler van HTS Middelburg ’n skeidsregter met die skouer geloop het tydens Saterdag se Virsekerbeker-wedstryd.

Opvolg: Netbal vanmiddag

Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

update

Opvolg: Hokkie speel vanmiddag

Die Classic Clash hokkiewedstryde wat Saterdag weens gure weer afgestel is, sal vanaf 12:30 by HTS Middelburg se velde plaasvind.

update

Dogtershokkie en netbal vanmiddag

Die uitgestelde dogtershokkie- en netbalwedstryde tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoort vanmiddag voort te gaan, mits die weer saamspeel.

Foto’s: Lekker Pumaki aksie

Laerskool Dennesig het Saterdag die Pumaki rugby en mini-netbaldag aangebied en al die spelers was aan die brand op die veld!
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other