School sport

Video: Middies baas in hokkie

As Woensdagmiddag se hokkiewedstryde ’n aanduiding is van wat wat Saterdag tydens die Classic Clash kragmeting tussen HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg wag, gaan dit ’n dag vol drama en spanning wees.

Laerskool pak Kragbron

Diegene wat weet sal vir jou vertel dat Kragbron nie ’n span is wat jy sonder handskoene pak nie.

Video: Kaalvoet aksie by Dennesig

Die eereste Pumaki Rugbydag het Saterdag by Laerskool Dennesig afgeskop en daar was groot wedywering op die rugbyveld en die netbalbane.

Maak nie saak nie – tweedes of eerstes

Jacques Oosthuizen (22) wat in 2012 vir HTS Middelburg se tweede span op heelagter uitgedraf het, gaan vir die Wollongong Tech Warratahs in Australië speel.

Daar was geGajiga!

Daar was Saterdag gehardloop, gebons en geglimlag tydens die Gajiga Run by Glen Cullen op die Stoffbergpad.

Kwagga na Wellington

Kwagga Smith is die naweek saam die Blitzbokke in Wellinton te siene. Die span se eerste kragmeting is Saterdag om 01:09 teen Japan.

Middies troef Rooies met nege paaltjies

Hoërskool Middelburg se eerste krieketspan het in ’n T20-wedstryd teen HTS Middelburg koning gekraai, toe hulle die Rooies met nege paaltjies geklop het.

Faasen nou in Roemenië

Middelburg, Pretoria, Port Elizabeth, George, Rovigo en Boekarest.

Provinsiale sewessterre in Middelburg

Mpumalanga se beste o/15- en o/17-sewesspanne is vandag (Vrydag) en Saterdag sake vir die provinsiale kroon by Hoërskool Kanonkop uitspook.

JC in SA-skolespan

JC Pretorius se harde werk is beloon met ’n plek in die SA Skolespan. Die blonde flank van HTS Middelburg beleef ’n skitterende 2016 – ’n driekuns gedurende die Classic Clash, drie speler-van-die-wedstryd-vertonings by die Cravenweek en nou ’n kans om sy talent op die internasionale verhoog uit te stal.
Top