Nuwe kafeteria by Kanonkop

Mnr. Martin Fourie (hoof) sny die lint om die kafeteria amptelik te open, terwyl hoofseun en -dogter, Ruan Joubert en Elanrie van Dyk, toekyk.

Tydens die amptelike opening van die kafeteria is die leerlinge bederf met kolwyntjies en hulle kan nou by die netjiese tafeltjies sit en kuier as hulle iets te ete en drinke gaan koop.

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ramkatte by Kanonkop!