Drie rugbyspelers met masels gediagnoseer

Internet image.

Drie eerstespan rugbyspelers van Carolina Akademie is met masels gediagnoseer, kort nadat hulle teen Hoërskool Hendrina gespeel het.

Mnr. Nollie de Beer, hoof van Carolina, het dit by die Departement Gesondheid aangemeld.

Gauteng is getref deur ’n uitbraak van masels en skole het begin met ’n inentprogram.

  AUTHOR
Tobie van den Bergh
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Skole rugbyspeler slaan jong man met bottel