Help soek na Blikkies

Blikksies is ’n Jack Russel reuntjie met ’n kort stertjie.

’n Jong Jack Rusell reuntjie het Dinsdagoggend uit Kanariestraat in Kanonkop weggeraak. Die reuntjie se naam is Blikkies en hy het ’n stomp stertjie. Indien jy vir Blikkies sien, bel asseblief vir Heila Steenkamp by 072 214 5601.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Nuusflits: R5 000 beloning nou na R10 000 verhoog as jy dié man kan opspoor

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Your details:


Your friends: