Wie se vark?

Die vark is Donderdagoggend in Mineralia afgeneem.

Sy het ’n foto van die verskrikte vark geneem en gekla dat die hele buurt se honde op hol is oor die vreemde besoeker.

Daar was ’n hele paar pittige aanmerkings oor me. Rabie se foto gemaak.

Kobus Janse van Rensburg: Julle is varkerig so vroeg daar in mineralia

Ansie Rabie: Nou is dit bewys! Al ons varkies is nie op hok nie.

Wanita Rademeyer: Man! Ek love die dorp! Never a dull moment.

Ansie Rabie: (In) Julle buurt hardloop honde, hier is dit varke.

  AUTHOR
Jana Boshoff
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Wie se hondjies?