Video: Juffrouens kleur vir Wees Wakker Fees

Laerskool Middelburg se vroue personeel het hulle hare met pienk opgetower. Juffrou Suzette Gidlow, Toi Oosthuizen, Sarie Verwey, Hester Fourie (Skoonheid eienaar), Lieza van Wetten (Salon eienaar) van Revive Hair & Beauty, Lindi Rall, Petrea van den Heever (Adjunkhoof) en Marazelle van Tonder (Haarkapper).

 

  AUTHOR
Zsaraeva Nel

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Video: Truuks met vroetelwielietjie!