Pleegsorg sussies se hartroerende pleit om hulp

Photo: casaofcurrycounty.org

Daar is reeds R1000 geskenk aan die twee susters.

Maatskaplike werker, Marna Cronje, sê die skenking is baie welkom maar nie genoeg om die twee sussies in pleegsorg agter die skoolbanke te hou nie.

Lees: Ouers kyk, kindes eet

In ’n hartroerende brief vra ’n 17-jarige meise namens haar en haar 15- jarige sussie finansiële hulp om te kan skool gaan.

 

Die 17 jarige het net Graad 1 tot 3 skoolgegaan en haar sussie het net haar Graad 1 jaar voltooi.

Die 17 jarige is nou in Graad 7, die destydse standerd 5, en die 15-jarige in Graad 4 of die destydse standerd 2.

Lees:

Weens dié reuse agterstand kan hulle nie in normale skole geplaas word nie.

Die meisies is in Desember 2015 in pleegsorg deur die welsyn geplaas en hoewel die pleegouers goed na die meisies omsien, kan hulle nie die skoolkostes bybring nie.

Die meisies moet beide na ’n ander onderrig kurrikulum oorslaan en kostes beloop R8 200 vir al twee die meisies.

Daar is dus ’n uitstaande R7 200 wat vinnig deur hulle ingesamel sal moet word.

Inwoners wat bereid is om die twee dogters te help kan met me. Cronje by 103 282 4413 of [email protected] in aanraking kom.

  AUTHOR
Gerhard Rheeder
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Vermiste seun daag ongedeerd by skool op

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: