Ramkatte by Kanonkop!

Mnr. en mej. Kanonkop, asook mnr. Ramkat en mej. Mini Tiener is verlede week by Hoërskool Kanonkop gekies. ’n Volblad met al die wenners kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
VIDEO & FOTO’s: Kanonop se aand by die Oscars