Middelburg Hearing Centre hou hul opedag!

Die superster-oudioloë van Middelburg Hearing Centre - Lindi le Roux en Eloise Moll.

Deur die jare het daar al ’n paar lekker mites rakende gehoorapparate ontstaan – soos dat hul lomp, outyds en soos ’n platespeler uit die 1920’s lyk.

Máár gehoorapparate is so te sê onsigbaar deesdae en die tegnologie het só verbeter, dat jy selfs nou met jou slimfoon verstellings aan jou gehoorapparaat kan maak.

As jy steeds skepties of onseker oor gehoorapparate is, maak ’n afspraak en besoek MHC op hul opedag.

Van die spesiale aanbiedinge sluit die volgende in:

* Gratis gehoorsifting.

* Afslag op alle gehoorapparate.

* Al ooit gewonder hoe ’n gehoorapparaat klink? Nou is die kans om na die nuutste tegnologie te luister.

Middelburg Hearing Centre se personeel is kundig, vriendelik en kan jou Feesseisoen in ’n japtrap opkikker. Maak dus ’n afspraak en wees deel van hul opedag!

• Wanneer: 26 Oktober 2017 (slegs per afspraak)

• Tyd: 09:00 tot 16:00

• Vir meer inligting, bel 013 243 5756.

  AUTHOR
Johann Gresse
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Time to clean up your insurance

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: