VIDEO: Gebid, gesing, getuienis in reuse tent

Barries Barnard nooi almal na die tentdienste in Mineralia.

Almal is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Toegang is gratis en verversings sal verskaf word.

Lofprysing is tussen 17:30-18:30, waarna die preek en getuienisse sal volg. Die verrigtinge sal elke aand tot omstreeks 20:30 aanhou.

Elke aand tree daar ’n ander gasspreker op.

Mense van regoor die dorp word ook genooi om saam te kom aanbid.

Vir enige navrae, bel mnr. Barries Barnard by 082 370 7611.

  AUTHOR
Tobie van den Bergh
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Crime wave over town