‘Doodskistwee’ doen vandag weer aansoek om borg

Willem Oosthuizen en Theo Jackson.

 

Regter Sheila Mpahlele het na Oosthuyzen en Jackon se vonnisoplegging verlof tot appél geweier. Hul enigste verdere uitweg was om ’n petisie by die Appélhof in Bloemfontein in te handig.

Alhoewel dit nie duidelik is op watter gronde hul vandag aansoek doen om borg nie, is daar vertroulik verneem dat dit verband hou met die petisie tot appél wat ingehandig is.

Volg www.mobserver.co.za op Twitter en Facebook,  asook die joernalis Jana Boshoff in die hof op Twitter by @farmjane om op hoogte te bly van wat in die hof gebeur.

 

Ander nuus:

Dit reën lekker, maar wat van damvlak?

Waarskuwing: Maak seker jy hou jou boetestrokies

Gemeenskap help om lyke, kiste uit te dra voor vuur Avbob verswelg

Wat doen jy as daar ‘n mes teen jou bors is?

Vrou het visioen van ongeluk – sterf later

Dwelmverslaafde tronk toe gestuur

Ongelukslagoffers na twee maande nog nie uitgeken

Nuus op ’n drafstap

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuus flits skakels op jou foon te kry.

  AUTHOR
Jana Boshoff
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Soveelste borgaansoek vir doodskistwee