VIDEO: Neem ‘n troeteldier aan

Jonas Lubisi met 'n Jack Russel reuntjie.

Jonas hou die Africanus hond vas wat vanaf Highveld Ridge DBV afkomstig is.

Lees ’n meer volledige berig in die Middelburg Observer van onder andere Tyson, ’n spelerige jong pit bulterriër wat ’n huis soek.

DBV vrywilliger, Jeandre Dekker, met die Maltese poedel vanaf Highveld Ridge DBV.

•Aannemings word nié telefonies hanteer nie.

Senior Inspekteur, Petro Oberholzer, hou een van die hondjies vas wat beskikbaar is vir aanneming.

 

Senior-Inspekteur, Petro Oberholzer gee die oulike steekhaarhondjie ‘n rugkrappie deur die draad, terwyl hy op die binnemuur van die hok loop.

Jeandre vra mooi dat die mense die pekinees hondjie moet aanneem.

Die worshondjie is geskenk deur ‘n bejaarde persoon wat ouetehuis toe moes gaan en sy eienaar vra dat die mense hom moet aanneem.

Jeandre met die 4 babahondjies wat aangeneem kan word.

Petro Oberholzer hou ‘n Franse poedel vas.

 

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur [email protected]

  AUTHOR
Daleen Naude
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Welpies vir R80 000 stuk aangebied

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Middelburg Observer
Witbank News

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: