Community galleries

4×4 dag vir XP

Kyk: Foto’s van die dag se aksie.

JNTique Museum is oop!

Daar is goeie nuus vir liefhebbers van oudhede, gaan kuier gerus by die JNTique Museum.

Photos: Cake Carnival at Kanonkop Spar

Kanonkop Spar held a Cake Carnival last week. These are some of the winners, who received several prizes in the form of platters.

Knikkies Dagsorg maak potjiekos

Knikkies Dagsorgsentrum het ’n potjiekosdag aangebied saam met hul ouers by die jukskeibane in Kanonkop.

Ekonoom en rugbyman by ontbyt

Laerskool Middelburg het sy jaarlikse sakeontbyt aangebied in die ouditorium van HTS Middelburg.

Video: VW Beetles konvooi stop op Middelburg

Die Jakaranda VW Beetleklub van Pretoria het tussen 09:00-10:00 in die parkeerarea van die Midwater Sentrum gestop om gou almal saam koffie te drink en vir Middelburgers hul VW Beetles te wys.

Greatest Train Race 2017

Dozens of kids enjoyed his sense of enjoyment and joined in the dance, much to the amusement and appreciation of everyone present.
Top