Schools galleries

Photos: Big Walk winners

The winners of the Paul Mthimunye Bursary Fund Big Walk are as follows:

Foto’s: Middies matrieks groet

Hoërskool Middelburg se matriekklas van 2016 het hul skoolloopbaan in styl vaarwel geroep tydens ’n swierige affêre by die banketsaal die afgelope Saterdag.

Video: Zoo on Wheels at Castle Kids

The Zoo on Wheels visited Castle Kids this morning and a variety of farm and wild animals were shown to the kids.

Video: Wonder bo Wonder by Middies

As jy nou ’n kaleidoskoop van kleur, talentvolle dansers en akteurs, sowel as ’n lekker storie wil sien, dan is Hoërskool Middelburg se Wonder bo Wonder-blyspel net vir jou! Kry dus nog vandag jou kaartjie vir vandeesweek se vertonings.

Pumaki Rugby by MPS

Daar is ernstig rugby gespeel die afgelope Saterdag by Middelburg Primary se Pumaki Rugbydag.

Video: Kleiner Skole Interhoër

Hoërskool Kanonkop was Saterdag die gasheer van die Kleiner Skole Interhoër by Hoërskool Generaal Hertzog se sportvelde waar spogatletiek geseëvier het.

Laerskool C.R. Swart Interhuis 2016

Laerskool C.R. Swart se Interhuis was aan die brand met die Blesbokke, Rooibokke en Springbokke wat mekaar die stryd aangesê het.

Laerskool Middelburg Interhuis 2016

Laerskool Middelburg se Interhuisbyeenkoms verlede Dinsdag is gekortwiek deur die reën en is die byeenkoms Donderdag afgehandel.
Top