Lifestyle

Sakeontbyt met Rudolf Straeuli

Laerskool Middelburg bied op 6 September, om 08:30, ’n sakeontbyt aan met Dawie Roodt en Rudolf Straeuli as gassprekers in die HTS Ouditorium aan.

Old Boys rugbydag aangebied

Die Nashua Middelburg Old Boys 10’s word Saterdag, 2 September, by Hoërskool Middelburg se veld aangebied.

Video: JNTique open

Die JNTique Museum open amptelik op 16 September sy deure.

Video: Bowen en Eagen skopboks

Die twee vegtende Kruger boetie en sussie, Bowen en Eagen, was die naweek weer in aksie.

Video: VW Beetles konvooi stop op Middelburg

Die Jakaranda VW Beetleklub van Pretoria het tussen 09:00-10:00 in die parkeerarea van die Midwater Sentrum gestop om gou almal saam koffie te drink en vir Middelburgers hul VW Beetles te wys.

Greatest Train Race 2017

Dozens of kids enjoyed his sense of enjoyment and joined in the dance, much to the amusement and appreciation of everyone present.

WATCH: Mayor Mike Masina dances at Train Race prize-giving

Mayor Mike Masina was requested to do the handover of medals to all race winners at the Greatest Train Race on Saturday, but before proceedings he insisted the music play on, and broke to a dance that was cheered on by the crowd.
Top