Crime

R10 000 beloning vir Fox

Mens weet nie of die motordiewe Afrikaans kon praat nie, maar hulle het seker in elk geval nie omgegee toe hulle ’n jong inwoner se motor vanoggend gesteel het waarop daar ’n plakker is: “Praat Afrikaans of bly stil”.

Ma en rower ontmoet in speelkamer

“Die Here se tyd is perfek.” ‘n Dennesig ma van twee het Dinsdagoggend in ‘n rower, wat besig was om deur haar huis se venster te klim, vasgeloop.
Top