Crime

Broer op moordtoneel

Kort nadat die polisie vanoggend op die toneel aangekom het waar ’n lyk tussen die riete gevind is, het ’n jong man opgedaag en gesê hy is die oorledene se broer.
Nico Swart, dennesig dammetjie

VIDEO: Dominee vertel van skote

Verskeie inwoners wat naby die Dennesigdammetjie bly, het laat weet dat hulle laasnag skote gehoor het.
dennesig lyk

Nuusflits: Lyk tussen riete gekry

’n Man se lyk is vanoggend tussen die riete by die Dennesig dammetjies, aan Kanonkop se kant, gevind.

Adv. Robert Molokoane se betoog

Adv. Robert Molokoane het gesê dat die hof nie moet vergeet dat ‘n jong lewe in ‘n kis gesit en amper verlore was nie.

Gibbs vra vir korrektiewe toesig

Advokaat Wayne Gibbs, wat namens Willem Oosthuyzen optree, het die hof gevra om drie jaar korrektiewe toesig te oorweeg as ‘n gepasde vonnis.

Adv. Basson se betoog

Adv. Org Basson, wat vir Theo Jackson optree, het gesê dat dit nie vir hom nodig is om die hele verhoor weer te herhaal nie.

Adv. Gibbs begin met betoog

Adv. Gibbs het gesê dat hy dit wil duidelik stel dat die minimum vonnis nie in hierdie saak van toepassing is nie. “Dit is hartseer dat hierdie saak so gepolitiseer is,” het adv. Gibbs sy betoog begin. Hy het die hof versoek om nie deur die betogers meegesleur te word nie en ‘n onafhanklike beslissing…
Top