Opinion

Dankies na diens

Hannetjie van der Merwe: Ek wil net uit die diepte van my hart dankie sê vir Tobie en Mariana van den Bergh, sowel as vir Louis en Leilanie, vir die bystand en hulp met die reëlings vir Mack se herrineringsdiens op 2 September.

Ons moenie mekaar se harte mors nie

Charlie Mashia: Ek lees weer van die boere wat op hulle plase doodgemaak is en ek dink, hulle het nou al weer ’n man dood gemaak wat vir mense gesorg het.

Notice to Community from CPF

Rehana Pilodia: As CPF Chairperson, I would like to bring a few things to the attention of the community and request their assistance in safeguarding their homes, their children and their neighbourhoods.

Kommentaar: As ek sy was…

Dis net moord en doodslag. Mense kla. Hulle vra ons moet bietjie skryf oor iets moois eerder as al die geweld en ‘sensasie’.

Brief maak opslae

’n Brief wat op www.mobserver.co.za en gedeeltelik in die Middelburg Observer gepubliseer is, is besig om opslae op die dorp te maak.Meer as 14 000 mens het die brief al gelees.

’n Goddelike waarskuwing

’n Inwoner wat eindtyd seminare aanbied, het www.mobserver.co.za versoek om hierdie skrywe te publiseer, nadat hy ook ’n brief aan die Middelburg Observer gerig het.

Flopsport

Geen mens kan langer as sewe jaar se droogte beleef nie. Dis nou tyd vir die Bul om vetgevoer uit sy hok te kom en daai Visvoete terug te jaag Kaap toe. Ag, en ons sal nie omgee wie in Bloem wen nie – Leeu of Tjieta.

My Beurt: Jana Boshoff

Wat gaan aan in ons gimnasiums? Geen wonder SABC het besluit om Days of Our Lives vaarwel te roep nie, die sepie het maar begin vaal lyk in vergelyking met die drama wat jy by jou plaaslike gimnasium kan aanskou.
Top