Sport

Klein AJ se lewe gevier deur CrossFit

Lede van CrossFit Middelburg en CrossFit Artaxes het Saterdagoggend die AJ Hero WOD ter nagedagtenis aan klein AJ Bronkhorst aanpak. Hero WOD-oefenprogramme word hoofsaaklik uitgewerk wanneer ’n Amerikaanse weermaglid gesterf het. AJ het sóveel veggees in sy kort lewe geopenbaar, dat sy pa, Albert, dié tawwe oefenprogram vir hom geskryf het. • AJ is op…

Cloete back in starting line-up for clash against Blue Bulls

Steval Pumas coach Brent Janse van Rensburg has played his biggest trump card by including flanker Chris Cloete in his starting line-up for Friday night’s Currie Cup fixture against the Blue Bulls at Loftus Versfeld.

Video: The Way of the Stonecutter

Dr Henning Gericke, well known psychologist, had the launch of his new book “The Way of the Stonecutter” at Hoërskool Menlopark.

Viva Nothando!

Banyana Banyana’s victory against Namibia in the COSAFA Women’s Championship, was a very special occasion for Mhluzi’s Nothando “Vivo” Vilakazi.

Fouché behaal driekuns

Die oud-Koedoekop, Eddie Fouché, het ’n sleutelrol in die o/21 Leeus se wegholoorwinning van 95-8 teen die Luiperds gespeel.
Top